Valdis Dombrovskis | |
Dombrovskis in 2017 | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1 November 2014 | |
President | Herman van Rompuy (2014) Donald Tusk (2014-2019) Charles Michel (2019-) (as President van die Europese Raad) |
---|---|
Premier | Jean-Claude Juncker (2014-2019) Ursula von der Leyen (2019-) (as president van die Europese Kommissie) |
Voorafgegaan deur | Andris Piebalgs |
Ampstermyn 12 Maart 2009 – 22 Januarie 2014 | |
Voorafgegaan deur | Ivars Godmanis |
Opgevolg deur | Laimdota Straujuma |
Ampstermyn 7 November 2002 – 9 Maart 2004 | |
Voorafgegaan deur | Gundars Bērziņš |
Opgevolg deur | Oskars Spurdziņš |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 5 Augustus 1971 Riga |
Nasionaliteit | Lets |
Politieke party | Eenheid |
Valdis Dombrovskis (Riga, 5 Augustus 1971) is 'n Letse politikus, wat sy land sedert 2014 in die Europese Kommissie verteenwoordig het. Sedert die Ier Phil Hogan op 26 Augustus 2020 uitgetree het, het hy die belangrike handelsportefeulje gehou en is hy ook ondervoorsitter. Tussen 2009 en 2013 was hy Eerste Minister van Letland. Hy was voorheen Minister van Finansies en lid van die Europese Parlement.